RADIO PRETORIA WERKSGELEENTHEDE

RADIO FM 104.2

 

BESKIKBAARHEID

Die werksgeleenthede word elke Woensdag oggend om 9:35 op Pretoria FM radiostasie uitgelees. Daarna word dit hier geplaas.

 


BYSTAND

Skakel ons vir gereelde bystand deur ons kontakvorm in te vul. Volkshulp 2000 poog om Afrikaners in nood met die nodigste by te staan en te help waar ons kan.

 


HET U ENIGE WERKSGELEENTHEDE?

Stuur enige werksgeleenthede waarmee u kan help voor 10:00 elke Dinsdag na [email protected] sodat dit Woensdag uitgelees en vertoon kan word.